Handel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 11 clues. Answers range from 4 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die koop en verkoop, ruil en verruil van goedere.
Ek gee 'n appel vir Sannie en kry 'n appel terug.
Jan ruil sy John Deere hoed vir Adam se New Holland hoed wat dieselfde waarde het.
Dinge wat mense koop en verkoop.
Hoeveel iets werd is.
Suid-Afrika verkoop suiker aan Japan. Watter aksie vind hier plaas?
Suid-Afrika koop klere van China af. Watter aksie vind hier plaas?
Goedere soos olie, steenkool en hout.
Die soort weer wat in 'n gebied ervaar word.
Gee of oorhandig (iets) in ruil vir geld.
Verkry iets in ruil vir 'n betaling.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Graad 7 Afskeid

Word Search

BTW

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

gesk crosword

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword