This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 7 to 25 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Reëls vir die samelewing
‘n Standpunt van die regte van ‘n groep mense
Organisasie wat na jou menseregte omsien
Verskille en verskeidenheid
Die gebruik van iemand of iets wat jou op ‘n onregverdige manier help
Om ‘n persoon of groep mense anders te behandel op ‘n onregverdige manier
Versameling van fundamentele beginsels wat as regsbasis dien
Onregverdige behandeling
Ignorering van of inmenging in ‘n persoon se regte
Die onwettige koop en verkoop van mense