This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die reg op... laat mense toe om te se hoe hulle voel en hulle stemme moet gehoor word
die reg op... beskerm mens se persoonlike informasie
die reg op... gee elke persoon toegang tot 'n geskikte woonplek
vryheid van... laat mens toe om by n groep van jou keuse aan te sluit of te verlaat
die reg op... beskerm mens teen diskriminasie
die reg op... laat laat alle kinders toe om n plek te he waar hulle opgevoed kan word bv. n skool
die reg op... laat jou toe om te lewe sonder die vrees dat jy doodgemaak gaanword
die reg optoegang tot... stel mens in staat om n bilike openbare verhoor te he wanneer nodig
die reg op... vereis dat alle mense regverdig en met repek behandel moet word
die reg op... laat mense toe om die taal van hul keuse te praat en aan kulturele groepe van hul keuse te behoort