This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
proses oom vakatures in besigheid te identifiseer en geskikte kanidate daarvoor te lok
gesprek tussen aansoeker en werkgewer
bekendstelling van nuwer werknemers aan besigheid
pligte en verantwoordelikhede van 'n spesifieke werk
gebruik bronne om vakatures binne 'n organisasie te vul
vaardigheid en kwalifikasies nodig vir die werk
iemand wat hom beskikbaar stel vir 'n onderhoud
verkryging van nuwer kennis en vaardigheid
verminder werkers weens operasionele redes
mondelinge en skriftelike ooreenkoms om sekere pligte te verrig in ruil vir 'n loon of salaris
vergoeding volgens aantal items geproduseer
wet sit regte en pligte uiteen van werkenemer sowel as werkgewer
word betaal vir die hoeveelheid tyd gespandeer op werk
wet reguleer die verbetering van vaardighede deur opleiding en opvoeding