Oefening 1.10 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 25 clues. Answers range from 4 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die geld wat die eienaar gee om die besigheid te begin
Besittings van die besigheid wat baie waarde het
Die geld wat maandeliks aan werkers betaal word
Die geld wat in ons tjekrekening is
Skuld wat oor langer as 'n jaar terugbetaal word
Die klassifikasie van krediteure
Geld wat aan outsurance betaal word om ons eiendom te verseker
Geld verdien vir die verkoop van voorraad
Geld verdien vir die lewering van 'n diens
Geld wat die eienaar vir persoonlike gebruik neem
Die kosprys van handelsvoorraad
Penne, papier, ink en boeke
Die papier met die inligting van die traksaksie op
Die manier waarop lone betaal word elke week
Die geld wat apart gehou word in die bank vir rente
Bates met wiele
Die boek waarin die rekeninge van die besigheid gegroepeer word
Links
Regs
Geld wat geskuld word aan die eienaar
Die geld in die kasregister
Die geld in die blikkie vir klein bedrae
Bokse en plastiek
Geld betaal omdat ons ander mense se kantoor gebruik
Geld betaal sonder om iets terug te verwag

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Regering

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Vorme v Eienaarskap

Matching Quiz

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword