Effek van kontanttransaksies op rekeningkindige vergelyking Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Transaksies waar bank betrokke is.
Die eienaar dra kontant by tot die besigheid. Die (........)-rekening en Bankrekening word geraak.
(......) = Eienaarsbelang + Laste
Die eerste stap vir die rekeningkundige vergelyking is om te besluit watter twee (...............) geraak word.
Identifiseer die bate rekening in die volgende transaksie: Koop skryfbehoeftes van R100 op kontant.
Bank (.........) in die kontantbetalingsjoernaal.
Wanneer geld ontvang word, word Bank (.........)
Die eienaar neem kontant uit die besigheid vir eie gebruik. Watter eienaarsbelangrekening word geraak?
Indien ek skryfbehoeftes op kontant koop, word my eienaarsbelang minder aan die (...........) kant.
Wanneer ek goedere met kontant betaal, word bank altyd (.........).
Eienaarsbelang word meer aan die (.......) kant.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

General ledger

Crossword

Debiteure

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Bywoorde

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

Vorme v Eienaarskap

Matching Quiz

Drama elemente

Crossword