This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 17 clues. Answers range from 2 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Debiteure stuur goedere terug: Debiteer Debiteure en Krediteer ________
Wanneer 'n debiteur goedere terug stuur word 'n oorspronklike ______nota uitgereik.
Die drie kolomme in die Debiteure grootboek is Debiet, Krediet en ______
Die Debiteure grootboek vor nie deel van die _____________ inskrywing sisteem nie.
Die Debiteure lys = aan die _______________ van die Kontrole rekening in die Algemene grootboek
Die brondokument vir kredietverkope is 'n duplikaat krediet __________
Die Debiteure ____ bevat persoonlike rekeninge van elke debiteur
Die Debiteure-afslag rekening word gevind in die _____________ afdeling van die Algemene grootboek
Wanneer 'n debiteure goedere terug stuur word dit in die _____ (joernaal) te boek gestel
'n Debiteur is 'n Bedryfs_____
'n Ander woord vir koste van verkope
Wanneer 'n Debiteur 'n betaling maak word hierdie transaksie aangeteken in die _____
Wat is die algehele effek op die rekeningkundige vergelyking wanneer kredietverkope plaasgevind het?
Kredietverkope word aangeteken in hierdie joernaal
Die Debiteure grootboek het _____ kolomme
Kredietverkope: Debiteer Debiterure kontrole en krediteer _____
'n Debiteur ______ die onderneming geld