This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hoeveel kleppe word aangetref in die hart?
Linker boonste hartkamer
Regter onderste hartkamer
Klep wat in jou linker hartkamer aangetref word?
Klep waardeur die bloed gaan voordat dit versprei word deur die liggaam?
Die klep waardeur die bloed beweeg voordat dit die longe bereik?
Die aar waarvan die bloed van die boonste helfde van jou lyf na jou hart stroom?
Die grootste slagaar in jou liggaam?
............. word in die bloed terug gesit en terug vervoer na die hart
Die siektetoestand wanneer `n aar geblokeer word deur `n bloedklont?
Die mens besit `n ................. bloedsomloop stelsel
Die dubbel laag wat die hart omvou en beskerm?
Die spierwand wat die hartkamers van mekaar skei?
Gepunte deel van die hart