NW2 KW1 Aktiwiteit Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Bron van stamselle
Gedeelte van 'n mikroskoop met 'n 5X vergroting
Word in chloroplaste aangetref
Word benodig vir fotosintese
DNA (DNS) word hier aangetref
Dit is vloeibaar en bevat organelle
Word onder die selwand van plantselle aangetref
Struktuur wat slegs by plantselle aangetref word
Selsap kom hier voor
Bevat die oogstuk van 'n mikroskoop
'n Soort ligbron by ligmikroskope
Groepe weefels wat saamwerk vir 'n bepaalde funksie
Die funksie van oppervlakepiteelselle
'n Soort spiersel
Word deur senuweeselle vervoer
'n Eienskap van gekloonde selle of weefsels
Die vlak van organisasie na 'n "orgaan"
Word deur mitokondriums afgebreek
Die material wat lei tot variasie in mense
Selle in die liggaam wat slym afskei

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

MIKROORGANISMES

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword