This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wetenskaplike woord wanneer ‘n ma borsvoed
Jongvolwassenes benodig foliensuur vir _________
__________ is belangrik vir die instandhouding en herstel van bejaardes se liggaamsweefsel
Die vorm van vitamien A in plante
Meisies bou 92% van hul _______ teen die ouderdom van agtien
_______ bevat te veel proteïene vir babas jonger as ‘n jaar om te verteer
‘n Voorbeeld van ‘n komplekse koolhidraat
________ is nodig vir groei en seksuele volwassewording
Gedurende die eerste paar dae van ‘n baba se lewe ontvang hy/sy ________ voor borsmelk
Orgaan funksie in bejaardes wat verswak
______ voorsien vloeistof balans in ‘n vrou se bloed tydens swangerskap
Kleuters verkies voedsel met ‘n _______ geur
Poli-onversadigde vette is noodsaaklik vir die ontwikkeling van ‘n baba se brein en ________
Babas wat die volle termy gedra was het nie sommer ‘n ________ te kort nie
Jongkinders groei op verskillende sosiale, emosionele en _______ - areas.
Genoegsame klasium verhoed die beensiekte _________
________ word benodig vir die groei van die skelet
Siek of heerstellende mense het die mineraal ______ nodig om hul immuunstelsel te ondersteun
Borsmelk bevat ________ wat die baba se immuunstelsel versterk
Swangervroue behoort koffie matig in te neem, om _________ inname te beperk