Huizemark Kopkrapper Crossword

This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Persoon wat eiendomme verkoop
Dit word deur die Koper betaal aan die Oordrag Prokureur
Gedeelte van koopsom wat betaal word voor die res van die koopsom betaal word.
Reg van n enkele agentskap om n huis te bemark.
n Agent sit hier op n Sondag tussen 3nm tot 5nm
n Huis word hierop gebou
Leen geld van hier om n huis te koop.
n Dorp word bestuur deur n ...
Persoon wat die oordrag hanteer van n transaksie
Maandelikse heffing betaalbaar aan die munisipaliteit deur grond eienaar

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Regering

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Minerale Revolusie

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword