This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 13 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
`n Behuisingstelsel waarvolgens die mynwerkers in afgekampte gebiede gewoon het sodat hulle bewegings beheer kon word.
Die oorspronlike inwoners van `n land
Die begin of einde van `n gebied
`n Finale eis of voorwaarde wat tot verslegting in verhoudings of tot vergelding sal lei as dit verwerp word.
Iemand wat geld in handel en nywerheid belê om wins te maak.
`n Ander naam vir `n kapitalis wat in die 1800`s geld gemaak het uit goudontginning aan die Witwatersrand
`n Belasting wat net swart mans moes betaal. Hulle hutte was op die grond; `n vorm van ekstra grondbelasting
`n Belasting wat alle volwasse mans, van alle rasse, aan die regering moes betaal.
`n Belasting wat swart mense aan die regering moes betaal as hulle nie vir iemand gewerk het nie.
`n Swart toesighouer of persoon met gesag in `n myn of fabriek
Landelike gebiede wat bedoel is om bronne van swart arbeid te wees veral vir die myne
Lid van `n nie-amptelike militêre mag wat veg deur onverwagse aanvalle in klein groepe te doen.
Werkers wat onder kontrak werk