BTW Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 24 clues. Answers range from 3 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

‘n onderneming wat goedere of dienste aan die publiek verkoop en by SAID geregistreer is staan bekend as BTW verkoper. Is dit waar of onwaar
Hierdie items moet volgens wet nie belas word nie
Wanneer ‘n maatskappy goedere vir die onderneming koop moet dit… - BTW op hierdie items betaal
Elke BTW-verkoper het twee rekening om BTW te boekstaaf- een vir inset-BTW en een vir uitset-BTW
Volgens die wet moet BTW-dokumente vir….jare gehou word.
Dit is die belasting wat deur die verkoper van ‘n produk of diens van die klant verhaal en aan SAID betaal word
Volgens die wet moet hierdie items teen 0% belas word.
Die huidige standaard BTW-koers is…
Munisipale belasting, rente en die huur van ‘n privaat huis is voorbeelde van…
Hierdie persoon dra werklikheid die koste van die BTW
BTW is ‘n indirekte belasting
n onderneming met ‘n omset van meer as R30 miljoen p.j. moet elke… BTW betaal
13. Goedere aan die verskaffer teruggestuur in dieselfde belastingtydperk as wat dit gekoop is, beïnvloed…
14. BTW moet op hierdie datum van die maand waarin dit verskuldig is, betaal word.
15. Die BTW-koers kan deur die…. Verander word.
`n onderneming met hierdie omset moet as ‘n BTW-verkoper registreer.
17. Dit is ‘n oortreding om pryse sonder BTW te adverteer
18. Hierdie onderneming mag slegs as ‘n maatskappy verkoper geregistreer word.
19. Wanneer ‘n maatskappy goedere aan ‘n verbruiker verkoop, voeg hy… BTW by die prys
‘n onderneming moet BTW betaal op alle korting wat deur sy krediteure toegestaan word.
21. Bruinbrood, eiers en rys is voorbeeld van…
‘n onderneming kan BTW eis op alle skulde van debiteure wat hy as oninbaar afgeskryf het
n onderneming met ‘n omset van minder as R30 miljoen per jaar moet elke… maande BTW betaal.
24. ‘n maatskappy kan inset-BTW eis vir geskenke wat aan klante gegee is… waar of onwaar

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

EBW HERSIENING

Crossword

Debiteure

Crossword

REKENINGKUNDE

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

EBW

Crossword

Vorme v Eienaarskap

Matching Quiz

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword