This printable crossword puzzle on the topic of Figurative Language & Literary Devices has 20 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Drama het een kenmerk eie aan homself
Drama is n
Teater
Die mense wat n drama opvoer
Vorm van drama wat 'n gelukkige einde het
Vorm van drama waarin gebeure lei tot die ondergang van die hoofkarakter, dikwels 'n persoon van groot Belang, soos 'n koning of 'n held
Items wat op die verhoog deur akteurs gebruik word
Twee of meer mense wat praat
Een persoon wat praat
Word tussen hakies gevind []
Die interne of eksterne stryd wat dramatiese spanning skep
Is die dramaturg se tegniek om die Persoonlikheid van 'n karakter te onthul
Die einde van die drama is die
Die sentrale betekenis van die toneelstuk,die temas
Die algemene voorkoms van die toneelstuk
n Narratief waarin die verhaal 'n spesifieke Abstraksie of idee voorstel
n Verwysing na 'n persoon, plek, idee of gebeurtenis in die geskiedenis of literatuur
n Kort toespraak wat deur 'n karakter aan die gehoor gelewer word wat ander karakters nie kan hoor nie
n Karakter wat deur baie veranderinge gaan
n Toestel waar 'n voorwerp, gebeurtenis of handeling gebruik word om 'n betekenis buite die letterlike voor te stel