DRAMA Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Theater & Drama has 48 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die persone wat in 'n drama voorgestel word, word ________ genoem.
Die karakter- ___________ dui in die geskrewe teks van 'n drama aan wie die karakters in die drama is.
Verhoogdramas word in 'n _______ opgevoer.
'n Radiodrama kan nie te ______ wees nie, want dan verloor die luisteraar belangstelling.
Die bou van 'n drama moet aan die _______-lyn voldoen, om die leser se aandag te behou.
Die lewensles van 'n drama, word die _______ genoem.
Stoele en tafels op die verhoog, word die _______ genoem.
Die kleredrag en taalgebruik moet by die _____ waarin die drama afspeel, pas.
'n Drama sit 'n mens in 'n ander _______ terwyl jy daarna kyk.
Tegniese aspekte by 'n verhoogdrama het te make met klank en _______.
Die motoriese moment is daardie oomblik wat die ______ begin.
Die akteurs op 'n verhoog se gesigsuitdrukkings en ______ is belangrik, terwyl dit nie by 'n radiodrama die geval is nie.
'n Sinoniem vir plek of ruimte, is _______.
Die antoniem van dialoog is 'n _______-loog.
In die ontwikkelingsfase van die drama, word die _______ al hoe erger.
Die kyker van die drama leer die karakters en hulle omstandighede in die _______ van die drama ken.
Die simbool van "drama" bestaan uit twee _________.
'n Televisiedrama se _______ is onbeperk.
Die ______ is deesdae een van die gewildste vorme van vermaak en ook 'n medium vir dramas.
Uiterlike botsing kan _______ word.
Die gehoor van 'n verhoogdrama mag glad nie met mekaar sit en ______ of sit en eet nie.
Die dialoog van die karakters word in die __________ van die geskrewe drama weergegee.
'n Drama wat 'n mens laat lag, word 'n _______ genoem.
As jy 'n drama lees, moet jy 'n ________ in jou kop van die gebeure vorm.
Die skrywer van 'n drama, word die _______ genoem.
Donderweer 'n deur wat kraak of voetstappe in 'n radiodrama word _____ genoem.
In radioteater maak dit nie saak hoe die akteur lyk nie, maar hoe hy ______.
Die _____ -huis in Port Elizabeth is die oudste teater in die suidelike halfrond.
Die gehoof van 'n verhoogdrama, gee 'n ______ aan die einde van die drama om hulle waardering te wys.
'n Mens kan nie tydens 'n verhoogdrama in en uit die teater loop nie, want daar speel _____ akteurs in die drama.
'n Drama word geskryf om _____ te word.
Iemand wat 'n drama afrig, word 'n _____ genoem.
In 'n verhoogdrama het die akteur nie 'n _____ om sy stem te versterk nie.
'n Roman, drama en 'n gedig behoort aan 3 verskillende _____.
Die hoogtepunt van 'n drama, word die _______ genoem.
'n Sinoniem vir botsing, is _____.
Die spanning in 'n drama neem af, in die _____ van die drama.
Voordat akteurs aangewys kan word om spesifieke rolle te vertolk, meot daar eers 'n _____ gehou word.
Deesdae word die _________ van 'n verhoog nie meer oop of toe gemaak nie, maar bly dit oop.
______ konflik is gewoonlik emosionele botsing tussen 2 sake binne een karakter.
Dramas wat nie op die werklikheid gebaseer is nie, is _______.
Die kyker van 'n televisiedrama is gewoonlik _____, want hy sit net en kyk.
Die toneelaanwysings word in die geskrewe drama in die _______ aangedui.
Die held in 'n drama word ook die _____ genoem, terwyl die karakter wat hom teenstaan, die antagonis genoem word.
'n Radiodrama word ook 'n _____ genoem.
'n Verhoogdrama word ook 'n ____ genoem.
Kleiner beweegbare items op 'n verhoog, word die ____ genoem.
In 'n verhoogdrama moet 'n akteur tydens die hele drama in die _____ van die karakter kan klim en daar bly.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Drama

Crossword

WAT IS PROSA?

Crossword

Drama - My Japan

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

gr 8 Afrikaans

Crossword

Grondbesoedeling:

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword