This printable crossword puzzle on the topic of Middle Grade has 22 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
In watter graad is Henk?
Die naam van die speelgoedeend.
'n Speler maak die eend aan sy sak vas, as hy ____ lopies aangeteken het.
Met wie kom Raymond nie oor die weg nie?
Marvin is 'n bouler/kolwer?
Wie is die kaptein van die span?
Hy kry dit reg om moeilike situasies te ontlont. Hierdie is 'n voorbeeld van 'n ___________. (soort beeldspraak)
Mnr. Enslin is die ___________ van die span.
Marvin steun soos 'n omgekrapte renoster. Dit is 'n voorbeeld van 'n ______________. (soort beeldspraak)
Hoeveel dae kon hulle langs die strand uitspan?
Waar of onwaar? Die man met die litteken is een van die rowers.
Watter kleur is die sportmotor wat Henk-hulle opmerk?
Die naam van die ou visfabriek waar die kinders aangehou word. _________vissery
Wat is die vroulike rower se naam?
'n Vraag waarop jy nie noodwendig 'n antwoord verwag nie, word 'n ______________ vraag genoem.
DIe feit dat hulle die eend 'n troeteldier noem, is _____________, want niemand hou van die eend nie.
Die speurder se van.
Die hoeveelheid lopies wat Henk moet aanteken voor Karlien saam met hom sal gaan roomys eet.
Karlien red _____________ se lewe met haar boulwerk.
Hy was amper dood = hy was amper ____________ toe.
Die kriekettoer waarin Engeland en Australië speel.
Henk dink dit was seker die opwindendste kriekettoer in die geskiedenis. Wie se voorspelling vroeër in die boek word bewaarheid?