This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Naam van die band.
Wat het die beskadigde rugbytruie gekos?
Wie het hulle altyd in die moeilikheid laat beland?
Van wie hou Liezl?
Die band het aan "The ___ of the bands" deelgeneem.
Waarheen sou Liezl saam met Zane gegaan het?
Die musiekonderwyser se van.
Waar is Tiaan se pa?
Zane het sy ___ met Tiaan verbreek.
In die gedig, "Vyftien", hoe oud was die spreker toe sy gedroom het om 15 te wees?
Sy het gedink 15 is die ___ tyd.
Sy was egter ___ met 15, want niks wou reg uitwerk nie.
Sy het gedink 15 is 'n groot ___.
Sy beskryf haar jong lewe as 'n ___ tyd.
Wie het haar uitgetrap as sy laat is?
By wie het sy dalk gesien 15 lyk na 'n wonderlike ouderdom?
sy wens nou om "een-en-___" te wees.