This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie is Sune se vriendin?
Watter sport speel Sune?
Wat eet Marie vir pouse?
Watter siekte het Sune laat gewig verloor?
Gee die betekenis van "decidedly plump"?
Watter soort siekte het Sune?
Sune was ------- op laerskool
Van watter seun hou Sune?
Waarheen wil hierdie seun haar uitneem?
Sune het gedink haar ma is -----
Wat is Sune se van?
Watter onderwyser het haar teen haar gewig gewaarsku?
Bulimie of anoreksie is 'n-------
Sune eet oorskiet---- van die yskas