Bybel Blokraai Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 14 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat word die eerste vyf boeke van die bybel genoem?
Watter insek hou Johannes van?
Watter Apostels was eerste geroep
Wie het haar seun aan die Here toegewy?
Wie was Moses se vrou?
Watter Israelitiese vrou het 'n koningin van Persië geword?
Wie was die vrou van Agab wat die profete dood gemaak het?
Op watter dag het God die plante gemaak?
Wat was Jesus se pa se beroep?
Wat is die korste vers in die bybel?
Wat is die oudste boek in die bybel?
Watter Engel het aan Maria verskyn?
Watter getal was baie prominent in Moses se lewe?
Wie het Jesus se liggaam geneem en begrawe na die kruisiging

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ek as voortrekker

Crossword

Die Skepping

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Poenankies

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Die Bybel

Crossword

Doop

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Jaco Jacobs

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword