Vra oor die Bybel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 17 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Aan wie het God in ‘n brandende bos verskyn?
Wie moes sy seun gaan offer?
Wie is deur ‘n vis ingesluk omdat hy nie na God wou luister nie?
Wie is in ‘n leeukuil gegooi omdat hy gekies het om eerder vir God te aanbid as om voor die koning te buig?
Waar het die beroemde toring in die Bybel gestaan?
Watter boek kry ons net voor Jesaja?
Watter vriend van Jesus was dood, en het Hy na 4 dae weer lewendig gemaak?
Watter tollenaar het in ‘n boom geklim omdat hy Jesus graag wou sien? (Luk 19)
Op watter dier het Jesus Jerusalem binnegery? (Matt 21)
Watter dissipel wou graag soos Jesus op die see loop? (Matt 14)
Wie het Jesus gedoop? (Matt 3)
Wie het Jesus verraai? (Matt 10)
Wie was 90 jaar oud toe sy ‘n baba gehad het? (Gen 17)
Watter koning moes in die wildernis gaan bly en gras eet? (Dan 4)
Wie se broers het hom verkoop?
Wie was die eerste vrou op aarde?
Wie was die eerste man op aarde?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Ek as voortrekker

Crossword

Bybel Blokraai

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Bybelvasvra 4

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

SW - Geskiedenis

Crossword

Ester

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword