This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die eerste boek in die Bybel?
Hy moes 'n Ark bou? Genesis 6:13-14
Wat het God op die sewende dag gedoen? Genesis 2:2
'n Groot vis het my ingesluk? Jona 1:17
Wie se hare mag nie gesny word nie? Rigters 13:5,24
Wie het vir ons sondes aan die kruis gesterf? Matteus 27:15-26
Wie het God se volk na die beloofde land gelei? Eksodus 3:5-8
Wat is ons ds se naam?
Kyk my mooi jas! Genesis 37:3
Die tuin van .....? Genesis 2:8