This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Op watter dag van die week het die berig ontstaan?
Wie het die motor bestuur?
Hoekom trek hulle volgens die pa?
Daar is nog 'n ander rede ook wat die pa noem, wat is dit?
Vir wat was sy pa baie lief?
Waarheen moet hulle nie die boeke stuur nie?
Waarheen moet hulle die boeke stuur?
Voltooi die volgende? "van die ---- tot in die museum."
Watter boek se reeks is nog nie eers voltooi nie?
Watter tyd van die dag het dit gebeur?
By watter organisasie word die klere en boeke afgelaai?
Wat was in die tas wat hulle moes uitpak?
Wat is nie dood nie?
Wat voel die skrywer lus voor om vir die ouma te doen?
Wat het in 1925 met die ouma gebeur?
Wat het met die ouma se man gebeur?
Afrikaans het 'n -------- taal geword in 1925.
Wat se beroep het die ouma en haar man beoefen?
Waarheen gaan hulle trek?
Wat is 'n sinoniem vir present?