Die lewe van Josef Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 13 clues. Answers range from 5 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

In watter boek in die Bybel is Josef se verhaal?
In watter land is Josef gebore?
Wat is die naam van Josef se pa?
Josef was sy pa se.................. seun, hy het selfs vir hom 'n spesiale jas gegee.
Josef se jongste broer se naam was................?
Josef se broers was baie jaloers op hom en verkoop hom as 'n slaaf waarna hy gewerk het in watter land?
Nadat Potifar se vrou leuens oor Josef vertel het word hy in tronk gegooi saam met die skinker en bakker van die Farao. In die tronk help die Here Josef met die betekenis van hulle ................. ?
Wie het Josef ook gehelp met die betekenis van sy droom?
Farao se droom het gesê dat daar 7 goeie jare voorlê, maar daarna 7 jaar van .................?
Die Farao was baie beindruk met Josef en het hom aangstel as die ...............?
Tydens die hongersnood het Josef se ................... kos gaan soek in Egipte.Hulle het hom nie herken nie, maar hy het dadelik geweet wie hulle is.
In plaas van wraak neem, verenig Josef sy familie deur hulle te .................
Farao het aan Josef gesê dat sy familie in Egipte mag kom woon, hulle het toe in die streek van ................ gaan bly.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Afkop

Crossword

Bybelvasvra 2

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

SW - Geskiedenis

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Doop

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Antieke Egipte

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword