Graad 9: "klein geloof", "From Linda ..." en "Beste vriende". Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 2 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

In "klein geloof" glo die spreker nie meer in die ___ nie, want sy weet dis haar ma.
Wanneer sien ons die "man in die maan"?
In watter tipe verhale vind ons drake?
Wat het die spreker verbrand?
Sy glo nou in die "Wetenskap", want sy kan dan alles ___.
Watter woord wys 'n teenstelling in die gedig?
Wat, dink sy, is onder haar bed?
Vir wie bid sy in werklikheid om haar te kom red?
Hoe het Linda vir Simon by die skool gegroet?
Waar was Simon toe Linda hom groet?
Watter sport doen Simon?
Simon wil nie met Linda praat nie . Hy is dus altyd ___.
Die skoolvak waarmee Simon sukkel.
Die persoon wat ontevrede met Simon se punte is.
Linda se huiswerk.
Hoe het Linda vir Simon met sy opstel gehelp?
Watter kleur is die vriendin se hare?
Hoe weet ons die spreker kan nie goed sien nie?
Sport wat die spreker doen.
Met watter hand skryf die spreker?
Spreker se vriendin se kamer lyk so.
Spreker se gunsteling slaai.
Spel waarvan spreker nie hou nie.
Wat maak hulle sulke goeie vriende? Die feit dat hulle so ___.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

WIEG

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Lea en Ragel

Crossword

Wetenskap

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword