This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 23 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit is hoe die spreker oor die wetenskapmannetjies voel.
Sinoniem vir intelligent
Iemand wat jou doelbewus afknou of seermaak
Die ontkennende vorm vir "ooit"
Dit is waar die spreker en haar vriende sit.
Die wetenskapmannetjies gebruik dit om na die son te kyk.
Einstein het die persoon se teorie verkeerd bewys
Ons begin met die woord vir ontkennende vorm as dit 'n vraag is.
Ons gebruik die woord as daar 'n uitroepteken in die ontkennende vorm is.
Einstein is in hierdie land gebore.
Einstein het in hierdie land gewerk.
Die tydskrif het hom as Persoon van die Eeu benoem.
Afrikaans vir "sunset"
Die korrekte voorsetsel. Ons gaan .... vakansie.
Die woord iemand word ....... in die ontkennende vorm.
Die land waarin jy bly
Die provinsie waarin jou skool is
Die werk wat in die wetenskapklas behandel is.
"hoe die son sy kop stamp"
"subject" in Afrikaans
'n Uitroepwoord.
Verkleiningsvorm
inferior