Die wêreld se eerste hartoorplanting: Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 26 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die bron wat jy gelees het gaan oor die wêreld se …………. suksesvolle menslike hartoorplanting.
Op 24 Januarie 1964 is die hart van ‘n ………… op die sterwende Boyd Rush oorgeplant. Hierdie hartoorplanting was egter onsuksesvol.
Die suksesvolle hartoorplanting is 3 ………… 1967 uitgevoer.
Die hartoorplanting is deur ‘n span wat deur Dokter ............ Barnard gelei is, uitgevoer.
Skryf slegs JA of NEE: Dr Barnard se broer, Marius Barnard, was ook deel van die span.
Dr Barnard se broer het voorbereidings vir die eerste hartoorplanting op ............ gedoen.
In watter hospitaal is die hartoorplanting gedoen? Die ............ ............ hospitaal.
Waar is die hospitaal geleë?
Die hartoorplanting het sowat ………… uur geduur.
Skryf slegs WAAR of ONWAAR: Dr Barnard was seker dat die hartoorplanting sou werk.
….……… Darvall was die jong, donkerkopvrou wie se hart oorgeplant is.
Hulle kon haar hart oorplant, want sy was ………… verklaar.
Darvall en haar ma, Myrtle, is deur die motor van ‘n ………… bestuurder getref toe hulle Hoofweg in Soutrivier, Kaapstad, oorsteek.
...……... Washkansky is die man, op wie die hart oorgeplant is.
Hoeveel dae na die hartoorplanting is hy oorlede?
Waaraan is hy uiteindelik oorlede?
Kies die korrekte woord: Die hartoorplanting het vir Dr Barnard (wêreldbekend / bekend) gemaak.
Watter ander eerste oorplanting op ‘n mens het Dr Barnard ook gedoen?
Vervang die verkeerde woord: Dr Barnard het gesterf in 'n hotel se swembad weens ’n hartaanval
Daar is kontroversie omtrent ‘n swart man se betrokkenheid by die hartoorplanting omdat sy bydrae verswyg is weens die beleid van …………
Wat was die swart man se naam? ………… Naki.
Naki was eers die Universiteit van Kaapstad se tuinier en het homself uiteindelik opgewerk tot ‘n ……………… tegnikus by die Mediese Skool.
Naki was wel deel van die span wat die weg gebaan het vir Dr Barnard se hartootplanting deur die hond, vir vroeëre werk met hartoperasies, te ………...
Skryf slegs WAAR OF ONWAAR: Dr Barnard het hoë agting vir Naki gehad.
Voor Naki se dood het hy die Orde van ............ van voormalige President Thabo Mbeki ontvang.
Die Universiteit van Kaapstad het ook `n ere-Meestersgraad in ………… in 2003 aan Naki toegeken.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Musiek

Crossword

EBW HERSIENING

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword