This printable crossword puzzle has 22 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Noem een van Joe Black se bekendste liedjies
Jy kan dit opvang, gebruik, daarmee sny maar jy kan dit nie vashou nie.
Voor ons begin braai maak ons?
Bloedbuise
Ma se ma?
Kwaai
Balkon?
Towergodin
Sweef soos 'n
Droog
Snyding
Waar daar 'n ... is, is daar 'n weg
Gom
Sonder geld
Kort rokkie
Die oorsaak van malaria
Wat het Chris Barnard vir die eerste keer oor geplant
Prins Harry se baba is 'n....?
Wat moet jy toemaak, as jou ma sê jy is nie in 'n stal gebore nie
Wat kan jy nie saam met jou hemel toe vat nie?
Tien duisend x 100 sent
Ter ... aan?