This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 40 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die plek waar Selena en haar pa woon
Baie mooi
As jy baie ryk is.
Die plek waar mense op verskillende verdiepings woon.
Baie gelukkig
As jy in die huwelik tree.
Om iemand op te pas
in die middel van die stad.
As pa weer trou dan is jou nuwe ma jou ____.
Die nuwe vrou se naam.
Dit is wat Anika vir Selena gevoel het.
As jy 'n plan maak.
As jy iemand uit die pad wil he
Die mense wat vir Anika werk.
Die strate wat ver van die hoofstraat is.
Die dag en tyd toe hy Selena weggeneem het.
Hy het jammer vir haar gevoel.
Die naam van die plek waar hy Selena wou doodmaak.
Baie bang.
Treurig.
Jy weet nie wat jy doen of waar jy is nie.
Daar is niemand in die straat nie.
As jy koud of bang is dan _____ jy.
Sy voel 'n hand op haar ______.
'n Jong man
As jy baie goedhartig is.
Die plek waar hy sing.
Die instrument wat hy speel.
Hy speel musiek.
Sy wil weet wat aangaan.
Vol mense.
Die plek waar jy staan as jy optree.
Jy gebruik dit om jou stem harder te laat klink.
Nie hard nie
Daar heers 'n doodse _____ in die kafee.
Sy het 'n ______ stem.
'n Voel wat mooi kan sing.
Hulle klap ______.
As jy goed kan sing dan dink mense jy is 'n _____.
'n Storie wat in die stad plaasvind.