This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 2 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hy oefen vir 'n fietswedren
Hy is 'n karate kamioen
Die drama gaan nie net oor herwinning nie maar ook oor _______________
Die seuns wag vir die man agter 'n _______
Die man se sak is vol___________ en bottels
Die seuns beplan om die man met die sak om te ____________.
Lebohang wil die _____________ bel.
Vusi dink dat die man 'n __________ in die sak dra.
Wanneer die seuns die man omgestamp het en vasgebind het sal dit as die ___________________ fase in die drama beskou word.
Die man broek is in _____________ geskeur.
Die man dra 'n _______________ t-hemp.
Die toon deur die drama is
Die man gaan verkoop die blikke en bottels by 'n
Vusi se _____ werk naby die plek waar die man die bottels en blikke verkoop.
Die man met die sak herinner Lebohang aan die storie ________________ wat sy ma hulle mee bang gepraat het.
Die seuns was baie ___________ toe hulle uitvind wat die man in die sak het.
Die man loop deur 'n paadjie in die _________.