INTENSIEWE VORME Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die seun het sy toon _______ gestamp.
Na die warm somersmaande is die damme _______.
Die seun hardloop ________oor die pad.
Mamma het vir haar ń _________ motor gekoop.
Nadat die seun gebad het, is hy ________.
Die man het op ń skatkis vol goud afgekom. Hy is nou baie ryk.
Die rugbyspelers het ń wedstryd in die reën gespeel. Hulle almal is _______.
Die grond waarop jy sit is baie hard.
Die oom wat op die stoep sit is baie oud.
Ek het my vinger by die ______ oond verbrand.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

skr-woorde

Crossword

Enkelklanke

Crossword

Intensiewe vorme

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

1 Samuel 18 en 20

Crossword

Hersiening

Crossword