Blokraaisel - Diere Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit lê eiers
Hierdie dier kan melk produseer
Het vere en kan vlieg
Dit het swart en wit strepe
Die langste dier ter wêreld
Die "Koning van die Oerwoud"
'n Volwasse paddavissie
Dit maak heuning en kan jou blik
Dit het vinne en leef in die see
Dit het twee bultjies op sy rug
Pienk met 'n krullerige stert
Hierdie dier produseer wol
Dit blaf
Hierdie dier is in bome gevind en is naglewend
Het skubbe en beweeg op die grond
Grys, groot en het 'n lang slurp
Hierdie dier het 'n ivoorhoring en is baie bedreigde spesie
Dis geel, het swart kolle en is baie vinnig
Verteenwoordig ons nasionale rugbyspan
Baie sterk, en histories gebruik vir vervoer

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere Blokraaisel

Crossword

Diere

Crossword

Wild animals

Crossword

Diere

Crossword

Diere

Crossword

blokkiesraaisel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword