Blokkiesraaisel oor Diere Crossword
Type
Crossword
Description

Die dier het swart en wit streep en lyk soos 'n perd
Die koning van die diere
Suid-Afrika se Nationale Dier
Die dier het die langste nek
Ek gly op my maag
Ek het 'n groot mond en bly in die water
Die dier met 'n horing op sy voorkop
Die vinnigste dier op land
Ek het 'n harde dop
Die swaarste dier

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry.
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was.
Die Groot Muur van China is (baie oud)
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe)
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies
In die Groot Koraalrif is baie (vis)
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien.
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom.
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika.
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie
Die (goed) plek in die wereld is Italy
Ons sien twee (leeu) in die bosveld
Op die tafelberg die mis is (wit)
Die boot van Mauritius was( blou)
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop.
al my (ouma) is op vakansie
al my (oupa) is in Spain nou

Blokkiesraaisel Crossword

Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Watter dier is die grootste dier in die wereld?
Watter dier is die vinnigste dier in die wereld?
Wat is die engels naam vir 'n leeue?
Watter bokkie bly op die kranse?
Watter dier het melk gemaak?
Watter dier het eiers gemaak?
Die naam vir die aapie dat bly in die Cederberg?
Die dier dat kyk soos 'n muis dat bly op die kranse?
Die dier met kolle in die Cederberg?
watte diere maak spinneraak?
watte diere het n stinger op sy stert?
watte reptiel het nie bene nie?
die diere dat bly in die water?
watter dier leef in sy kop?
watter dier het twee horings op sy neus?
watte diere spring in die water?
watter dier vlieg?
Watter klein dier hou van kaas?

Wilde diere Word Search

Wilde diere Word Search
Type
Word Search
Description

kameelperd
boggejaan
volstruis
krokodil
renoster
seekoei
olifant
luiperd
buffel
hienas
slang
sebra
apie
leeu
bok

Verskillende soorte diere Word Search

Verskillende soorte diere Word Search
Type
Word Search
Description

swartwildebees
blouwildebees
kameelperd
vlakvark
visarend
krokodil
renoster
rooibok
olifant
luiperd
meerkat
seekoei
bosbok
buffel
slang
zebra
hiena
kudu
leeu
uil
aap

Diere woordsoek Word Search

Diere woordsoek  Word Search
Type
Word Search
Description

jagluiperd
kameelperd
wildsbokke
ystervark
pikkewyn
soogdier
Akkedis
luiperd
olifant
sebras
takbok
padda
skaap
eend
haas
kolf
leeu
mier
tier
vark

Diere Blokraaisel Crossword

Diere Blokraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf
Die koning van die oerwoud
Hierdie dier het 'n baie lang nek
Dit swaai in die bome
Dit is lank en het nie bene nie
Hierdie dier bly in sy dop en stap baie stadig
Hierdie dier gaan "meow"
Hierdie dier gaan " ribbit/ croak"
Hierdie voël lê eiers
Hierdie dier hoeps baie vinnig en eet wortels
Hierdie vis is groot met skerp tande
Dit het swart en wit strepe
Dit is 'n groot dier wat jy kan ry
Hierdie dier het een groot horing en is baie groot
Dit is die vinnigste dier in die wêreld
Dit is die nasionale dier
Dit swem in die see
Hierdie dier vlieg in die lug
Dit is 'n vet en pink plaasdiere
Heirdie animal het 'n lang romp

Diere Crossword

Diere Crossword
Type
Crossword
Description

'n Wilde kat, maar nie 'n jagluiperd nie
Dier met strepe
'n Dier met skerp tande wat in die water woon
'n Dier wat 'opstaan' en jou byt
'n Dier met 'n maan hare
'n Dier wat bamboes eet
'n Dier met groot ore
'n Dier wat in 'n 'dop' woon
'n Dier met 'n lang nek
'n Dier wat in die woestyn loop
'n Dier wat in 'sneeuwoud' woon en vis eet
'n Voël wat nie kan vlieg nie, maar in die see kan swem
'n Dier wat grys is en 'n horing het
'n Dier wat 'n troeteldier en blaf is
'n Dier wat 'n troeteldier is en praat 'meow'
'n Dier wat 'baaaa' praat

Diere Crossword

Diere Crossword
Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf
hierdie dier is bang vir honde
Hierdie diertjie woon in 'n tenk kan nie sonder water gaan nie
Dit is groot en baie mense het n pop wat soos dit lyk
Dit is die koning van die wilde
Dit het n baie lank neus
Dit het nie bene nie en seil op sy mag
Dit is n man hoender
Dit is n vroulike hoender
Dit is n vroulike hond
Hierdie dier is klein en hou van kaas
hierdie dier vlieg en het vere
hierdie is gebruik om op te ry
hierdie dier se nek is baie lank
Hierdie dier het die selfe naam soos ons se nasionale rugby span
Hierdie gee vir jou spek
Die baba naam vir hierdie dier is lam
hierdie die is baie stadig en het n dop
hierdie dier gee vir jou melk
Hierdie dier is groen en spring baie hoog

Diere Crossword

Diere Crossword
Type
Crossword
Description

Wat is die grootste dier wat op land leef?
Watter wilde dier het 'n baie lang nek?
Watter wilde dier met baie swart kolle of sy vel?
Watter dier maak 'n snaakse 'ribbit' geluid en kan op land of in water leef?
Wat is n vroulike hoender?
Die grootste van al die katte.
'n Dier wat in die water swem en hou van gaap.
'n Groot voël wat vinnig hardloop.
Die grootste dier wat in die see leef.
'n Reptiel wat van kleur kan verander.
Hierdie dier hou van snork.
Watter dier wil katte altyd jaag?
'n Baba hoender.
'n Kat wat blitsvinnig kan hardloop.
'n Dier met wit en swart strepe.
'n Voël wat in die aand wakker is.
Wat is die naam van die grootste wildtuin in Suid-Afrika?
WOOF!
'n Manlike skaap.
BOGGOM!

Blokraaisel - Diere Crossword

Blokraaisel - Diere Crossword
Type
Crossword
Description

Dit lê eiers
Hierdie dier kan melk produseer
Het vere en kan vlieg
Dit het swart en wit strepe
Die langste dier ter wêreld
Die "Koning van die Oerwoud"
'n Volwasse paddavissie
Dit maak heuning en kan jou blik
Dit het vinne en leef in die see
Dit het twee bultjies op sy rug
Pienk met 'n krullerige stert
Hierdie dier produseer wol
Dit blaf
Hierdie dier is in bome gevind en is naglewend
Het skubbe en beweeg op die grond
Grys, groot en het 'n lang slurp
Hierdie dier het 'n ivoorhoring en is baie bedreigde spesie
Dis geel, het swart kolle en is baie vinnig
Verteenwoordig ons nasionale rugbyspan
Baie sterk, en histories gebruik vir vervoer