Noag se ark Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 12 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hoekom het God 'n vloed gestuur?
God het Noag opdrag gegee om 'n ____ te bou.
Hoekom het God gekies om Noag se lewe te spaar? Noag was ______.
Die ark was nie net om Noag se gesin te red nie, maar ook die _____.
Noag se seuns was Sem, Gam en _____?
Hoeveel dae en nagte het dit gereën?
Op watter berg het die ark gaan staan?
God het 'n _____ met mens en dier gesluit om nooit weer die aarde te laat oorstroom nie.
Watter soort voël het ná die reën met 'n olyfblaar na die ark teruggekeer?
Wat was die teken van God se verbond?
Wat was God se opdrag aan mens en dier ná die vloed?
Waarmee moes Noag die ark binne en buite smeer?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die Skepping

Crossword

Noag se ark.

Crossword

Lea en Ragel

Crossword

Genesis 1 - 23

Crossword

Die Skepping

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword