This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
God vra vir _______________ om 'n ark te bou.
Noag het ___________ seuns gehad.
Die mense het vir Noag ________________.
God het _____________ van elke soort dier na die ark gestuur.
Dit het vir _______________ dae en veertig nagte gereën.
Noag moes genoeg ______________ in die ark laai.
Noag was ___________.
God het self die ark se _____________ geseël.
Noag het eerste 'n _______ uitgestuur nadat die reën opgehou het.
Die ark het vasgesit op die berg _____________.