This printable matching worksheet on the topic of Bible & Scripture has 11 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hoeveel afdelings is in die Bybel?
Hoeveel boeke is in die Ou Testament?
Hoeveel gebooie is geskryf op die tabernakel?
Waar was Jesus gebore?
Wie het vir Jesus verraai?
Wie het vir Goliat dood gemaak?
Die Ou Testament in watter taal geskryf?
Hoeveel plae was in Egpte?
Hoe het Daniel die leeukuil oorleef?
Moses en die Israeliete het deur die ( ) gegaan.
Hoeveel dae en nagte was Jona in die vis se maag?