This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 17 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die onreine gees het die man _____________ laat kry.
Jesus het geleer soos een wat dit het.
In die sinagoge was daar 'n man met 'n _________ gees.
Jesus wou ook na die _______ dorpe gaan.
Die wat ________ was, is na Jesus gebring.
Simon en die was by hom was het vir Jesus ________.
Simon se skoonmoeder was siek hieraan.
________ soek na Jesus.
Hulle is nie toegelaat om te praat nie.
Die melaatse _________ dat Jesus hom genees.
Jesus het ____ jammer gevoel vir die melaatse
Simon se skoonmoeder het, nadat Jesus haar genees het, hulle _______.
Selfs die onreine geeste is __________ aan Jesus.
Jesus het in die __________ begin leer.
Die melaatse het vir die mense van Jesus ________.
Jesus het _______ op 'n eensame plek.
Hulle het by __________ aangekom.