Saggeus die man in die boom. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Saggeus gee die ______ van alles wat hy besit aan die armes nadat Jesus hom besoek het.
Saggeus het hierdie tipe boom geklim om Jesus te kan sien.
Jesus het deur die stad _____ gegaan.
Saggeus se beroep was `n _______.
Die skare was verbaas dat Jesus `n _____ se huis wil besoek.
Saggeus het alles wat hy in die verlede oneerlik van ander geneem het ____-dubbel aan die mense terug gegee.
Saggeus het in die boom geklim, omrede hy te ____ was om oor die mense se koppe te sien.
Jesus het gekom om die mense wat _____ is en seer het te red.
Jesus het Saggeus ______ vir al sy sondes.
Die man wat in die boom geklim het se naam was ______.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Doop

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Filippense

Crossword

Markus 1: 21-45

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword