Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

This printable matching worksheet on the topic of Afrikaans has 26 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan?
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon.
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon.
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal?
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week?
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek.
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig.
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee.
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie.
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie.
Die ______________ is sagter.
Sy vel lyk _____________ .
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak.
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie.
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is.
Wat het Tina by Oumies leer maak?
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel.
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak.
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie.
Wat noem Tina-hulle die koekies?
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop.
Die koekies was 'n groot _____________.
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die...
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie?
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat.
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Bywoorde

Crossword

Markus 1: 21-45

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword