This printable crossword puzzle on the topic of Easter & Lent has 10 clues. Answers range from 5 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waarop het Jesus gehang
Tuin waar Jesus gebid het
Heuwel waar Jesus gekruisig is
Jesus het vir ons ... gesterf
Dit het in die tempel gehang en toe geskeur
Jesus se laaste woorde: "Dit is ..."
Jesus was die ... van die Jode
Toe Jesus sterf was daar 'n groot gebeurtenis
Dit het vir ons gevloei
Jesus was gegésel vir ons ...