This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Met hoeveel klippies het Dawid die reus verslaan?
Jesus se moeder se naam
Wat het Noag gebou?
Adam en _________ was verraai deur 'n slang.
'n Walvis het vir _________ ingesluk.
Die Here is my ___________.
Die sterkste man in die Bybel is____________.
Die dier saam wie Daniel in die kuil was?
Waar vandaan kom Simson se krag?
Die dag wat Jesus opgevaar het Hemel toe.