This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die laaste boek in die Bybel?
Een van Noag se seuns? Genesis 6:10
God maak die mens op hierdie dag? Genesis 1:26-31
Jona vlug na...?
Vir wie het Simson sy geheim van sy lang hare vertel? Rigters 16:17-18
Wie het Jesus verraai? Matteus 27:3
Wie het vir Moses opgevolg as leier? Numeri 27:22
Ons volgende Basaar is in hierdie maand?
Josef word die onderkoning in ....? Genesis 41:41
Die slang het die mens verlei om van hierdie Boom te eet. Die Boom van alle ......? Genesis 2:7