This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
____het aan die volk se ver soek toe gegee en n koning aan gestel.
____ is oud en grys en saam met sy seuns voor die hele Isreal.
Wie het hulle, volgens die hele Isreal, nie benadeel en ook nie verdruk nie? verdruk
Wat het Samuel nie uit iemand se hand aangeneem om n on reg oor te sien nie?
Wie het volgens Samuel die hele Isreal se voorvaders uit Egipte uit gelei
Wie het volgens Samuel, die Here hulle God vergeet?
Wie was die leeraanvoeder vn Hasor?
Hierdie volk se koning wat teen Isreal optrek, veroorsaak dat hulle n koning van Samuel vra.
Alhoewel dit nie reentyd is nie, gaan Samuel die Here hiervoor vra
Die hele volk moet nou die Here hiermee dien nadat hulle hierdie verkeerde ding gedoen het
Wie kan die volk nie help of red nie, volgens Samuel?
Volgens Samuel sal die Here nie sy volk prysgee ter wille van sy groot_________?
Samuel sal aanhou om die volk in hierdie pad te ondderig
Hy sal saam uitgewis word as die volk ipsetlik verkeerd doen.