This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 13 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Saul se manskappe het hier stelling ingeneem toe hulle by die woonplek van die Amalekiete aangekom het .
Wie moet padgee tussen die Amalekiete uit sodat Saul hulle nie uit die weg ruim nie?
Hierdie koning van Amalek is lewend deur Saul gevang .
Hy het vir homself n gedenkteken by Karmel opgerig .
Samuel hoor die gebler vand _____ toe hy by Saul in Gilgal aankom.
Samuel hoor die gebruik van _____ toe hy by Saul in Gilgal aankom.
Wie is tog hoof van die stamme van Israel al is hy klein in sy eie oe ?
Dit is ,volgens Samuel ,net so erg as die bedrog van afgodery .
Die _____ van Israel lieg nie en verander ook nie van gedagte nie.
Hy wil tog net voor die leiers van die volk en voor Israel geeer word.
Hierdie koning is in Gilgal, voor die Here in stukke gekap.
Samuel het hierheen gegaan nadat hy Agag in stukke gekap het.
Samuel treur oor hom nadat hy Agag in stukke gekap het