This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jonatan het baie geheg geraak aan _________ en hom liefgekry soos homself.
Jonatan het die _______ wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee.
Hy was suksesvol, en _______ het hom oor die soldate aangestel.
Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy ____________.
Saul het geglo dat die _________ Dawid s'n sou word en van toe af het Saul vir Dawid gewantrou.
Saul het bang geword vir Dawid omdat die ________ by hom was.
Dawid het aan ____________ gevra wat hy verkeerd gedoen teenoor sy pa dat hy sy lewe soek.
Saul vra toe vir sy seun Jonatan: “Waarom het die seun van __________ gister en vandag nie na die maaltyd toe gekom nie?”
Saul het hom _________ vererg vir Jonatan.
Dawid het toe ____________, maar Jonatan is terug stad toe.