This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie se broer ,in Betanie,was siek ?
Waarmee het Maria die Here gesalf ?
Hierdie baasvegter was afkomstig uit Gat.
Wat het die baasvegter op sy kop gehad?
Wat het Dawid om die beurt in Betlehem gaan oppas ?
Wie sal verheerlik word deur die siekte van Lasarus ?
Wat red Dawid uit die beer of leeu se bek?
Dawid gryp n leeu of beer hieraan en slaan hom dood.
Jesus wil twee dae later teruggaan na hierdie plek nadat Hy van Lasarus se siekte gehoor het .
Hy was voor die Filistyn soos hy al nader aan Dawid gekom het.
Op watter manier het die Filistyn vir Dawid aangekyk ?
Waar wou die Jode nou die dag nog vir Jesus stenig?
_____ is in die naam van die Filistynse gode vervloek.
Vir wie wil Goliat Dawid se vlees gee?
Dit gebeur nie met iemand wat in die dag loop nie.