This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie van die anderkant af in die skaapkraal inklim is n _______.
Samuel sal moet dit vol olie maak en na Betlehem toe gaan.
Hy wat by die skaapkraal se hek ingaan is die ______.
Vir wie le die goeie herder sy lewe af ?
Die Here stuur Samuel hierheen,met n horing vol olie ,omdat hy nog oor Saul treur .
Samuel moet hom na die offer in Betlehem nooi.
Vir wie hardloop die huurling weg?
Die stadsleiers van ______ het Samuel ontsteld tegemoet gegaan.
Isai se jongste seun
Samuel gaan hierheen nadat hy vir Dawid gesalf het.
Vir wie het Jesus lief omdat Hy sy lewe afle om dit weer op te neem ?
Hy word , volgens sy amptenare , deur n boosaardige gees ontstel .
Die Jode ,wat weer klippe opgetel het , wil Jesus hieroor stenig.
As hierdie musiekinstrument gespeel word ,sal Saul beter voel ,as die boosaardige gees hom ontstel.
Watter gees het van Saul af padgegee as Dawid op die lier gespeel het ?