This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter soort verhaal is hierdie?
Hoe oud is Trent?
Wie is die hoofkarakter?
Wat noem trent sy ma?
‘n Stuk steen by die hoek splinter af en hy breek sy ma se ................. ‘n erfstuk van sy ouma af.
Wat het Trent met die geld gekoop? 1
Wat anders het Trent met die geld gekoop?
Wie bestuur die gesteelde motor?
Wat laat hom struikel terwyl hy hardloop? 'n .........
Trent ry met 'n .................. huistoe.
Die sak is vol ......................
Hoeveel geld was in die sak? 'n .............................. rand
Het Em haar belofte om stil te bly oor die geld gehou?
Die twee mans wat vir Trent gevang het was: Gus en ................
Waarheen word Trent geneem nadat hy in die BMW gegooi was?
Wat kry Gus in die garage? 'n ..................