This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Byron kry ’n ____ met geld.
Byron se passie
Hoe Byron oor sy ma voel.
Byron sit die geld in sy ____.
Eric se toertjie.
Die toneelgroep se naam.
’n Afrikaanse woord vir “gangster”.
Die hond se naam.
’n Ander woord vir “kuierplek met drank”.
Byron se ma kan skaars op haar ____ staan.
Hoofstuk 10 se titel.
Die man wat dalk drome kan waarmaak.