This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Mia en _____ is beste vriendinne.
Pa se broer.
__________ neem foto's terwyl Mia perdry.
Ander woord vir wonderwerke
Mia se kat se naam.
Wat is die perd se naam waarop Mia ry?
Pa het 'n ______ op die brein gehad.
Mia bewonder sy tekkies, jeans en baadjie.
Mia se jongste suster.
Behep met godsdiens.