This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie is 'n voorbeeld van 'n ....
Die seun se naam
Die oudste stapper se naam
Die pa se bynaam
Die seun se bynaam
Hulle stap in die....
Hulle sien die dier se spore in die voetpad
Liggaamsdeel van die Oom wat gebyt word
Die berg wat hulle uitklim
Die plek waar hulle die staptog sou eindig
Die pa se regte naam
Die tydperk in Suid-Afrikaanse Geskiedenis toe die Oom jonk was
Hoeveel oorsese vriende by die Oom in die Township gaan kuier het
Die twee mans drink dit om hulle warm te hou
Die taal wat die ou man praat
Die studierigting wat die oom se oorsese vriende studeer het